A
A
A
A
<link-pedia.com>
Home
Top
>>
World
>>
Afrikaans
>>
Kuns
>>
Musiek
2 Catharinas
- Naat en Kaat is volwasse(?) girls wat kan en wil rock, en iets te sê het vir mense soos ons. Mens raak onmiddelik verlief op die appels-en-koring feedback country van 2 plaas-rabbedoes
Bobby van Jaarsveld
- Meer oor dié kunstenaar, musiek en videos af te laai, en gasteboek.
Celsius
- Suid-Afrikaanse popgroep wat ligte, kontemporere, oorspronklike Afrikaanse musiek speel. Aanhangerklub, lirieke, CD-inligting en optredes.
Die Melktert Kommissie
- Amptelike webwerf van dié musiekgroep met nuus, resensies, optredes en inligting oor die 2002 Rockspaaider Kompetisie.
Erik en Nadia
- A Cape-based duet who have been Zing finalists and who have a repertoire to suit a range of tastes.
Hugo
- Afrikaanse sanger van Suid-Afrika. Foto's, album-inligting, en MP3-aflaailêers.
Insisevus
- Afrikaanse musikant, met inleiding, musiek, foto's en gasteboek. Werf in Afrikaans en Engels.
Lienka.co.za
- Die amptelike webblad van Lienka van ddisselblom-faam.
Musiek.co.za, webwerf vir Opreggeteelde Afrikaanse musiek
- Deur kunstenaars vir kunstenaars. Opreggeteelde Afrikaanse musiek. Inheemse oorspronklike lirieke. Hierdie Webwerf word besit deur Afrikaanse kunstenaars om Afrikaanse vermaakkuns te bevorder. Ondersteun asseblief met jou hart en sieletjie !!!
O My Hoed
- Kitaardrukke en lirieke van Afrikaanse liedjies.
Plaak
- 'n Oorkruis-progressiewe, alternatiewe Afrikaanse rockgroep, met foto's, lirieke en gasteboek.
PlatAnna
- Tweetalige webwerf van dié Boeremusiek-kunstenaar met lirieke, luistermusiek, nuus, foto's, inligting oor optredes en besprekings.
Potgieter, Stephan
- Australian tenor. Classical, contemporary and Christian singer. Official site includes calendar, albums with audio samples, photographs and press kit. [English/Afrikaans]
Raserig
- Inligting- en besprekingsdiens vir SA klankkunstenaars. Foto's, inligting en klanksnitte.
Riana van Wyk
- Sola Gratia-musiek en -skool.
Riku Latti - Amptelike Webwerf
- Alternatiewe Afrikaanse Musiekmaker Riku Latti - met MP3s, Kuns, Gigs, Reviews, en inligting.
Stille Nag Web
- Alles oor die kerslied Stille Nag, die blad sluit die geskiedenis, bladmusiek, klanklêers en oor die honderd vertalings van die lied in.
Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site
-
Open Directory Project
-
Become an Editor