A
A
A
A
<link-pedia.com>
Home
Top
>>
World
>>
Afrikaans
>>
Tuis
>>
Gesinswerwe
This category in other languages:
Czech
Danish
Dutch
English
Italian
Norwegian
Polish
Russian
Spanish
Swedish
Bouwer
- Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
Buchanan
- Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
Burger
- Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
Claassen
- Pieter en Anna-Maré van Nieu-Seeland. Nuttige inligting vir aspirant immigrante.
Dekker
- Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
Delport
- Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
Grobler
- Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
Hellin
- Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
Jooste
- Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
Joubert
- Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
Kühn en Yssel
- Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep.
Nel
- Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
Neville van der Westhuizen
- Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's.
Pauley
- Andreas se webwerf oor sy familie, met gedigte, nuus en foto's.
Potgieters
- Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
Smit
- Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.
Smith
- Pieter en Wilna van Vaalpark. Foto's, mannekampte, Jesus-bladsye en gesinsbladsye.
Spies
- Marlene en Arno van Kanada se portaal.
Steenkamp
- Chris en Joey se enkelbladsy met allerlei inligting.
Van Blerk
- Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
Van der Spuy
- Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
Vermaak en Blom
- Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's.
Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site
-
Open Directory Project
-
Become an Editor